1 Kor 3:16
16 Weet julle nie dat julle ’n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?
Afrikaanse Ou Vertaling
Acts 7:48
48 Maar die Allerhoogste woon nie in tempels wat met hande gemaak is nie, soos die profeet sê:
Afrikaanse Ou Vertaling
Acts 17:24
24 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie.
Afrikaanse Ou Vertaling