2 Corinthians 13:1

1 DIT is die derde keer dat ek na julle toe kom. In die mond van twee of drie getuies sal elke woord vasstaan.

Afrikaanse Ou Vertaling

1Tim5:19

19 Moenie ’n beskuldiging teen ’n ouderling aanneem nie, behalwe op die getuienis van twee of drie.

Hebrews 10:28

28 As iemand die wet van Moses verwerp het, sterf hy sonder ontferming op die getuienis van twee of drie;

Afrikaanse Ou Vertaling