2 En julle moet vandag weet dat ek nie spreek tot julle kinders wat die onderwysing van die HERE julle God nie geweet en nie gesien het nie: sy grootheid, sy sterke hand en sy uitgestrekte arm
Die Bybel: Ou Vertaling, (Suid–Afrika: Bybelgenootskap
Van Suid–Afrika) 1953.