Daniel 7:21

21 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle oorwin,

Afrikaanse Ou Vertaling

Revelation 13:7

7 Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.

Afrikaanse Ou Vertaling

Revelation 16:14

14 Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele węreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God.

Afrikaanse Ou Vertaling