10 Want dit is die verbond wat Ek ná dié dae sal sluit met die huis van Israel, spreek die Here: Ek sal my wette in hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle ’n God wees, en hulle sal vir My ’n volk wees.
Die Bybel: Ou Vertaling, (Suid–Afrika: Bybelgenootskap
Van Suid–Afrika) 1953.