John 4:23-24
23 Maar daar kom ’n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid.
24 God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.
Afrikaanse Ou Vertaling