Psalm 40:4

4 En Hy het ’n nuwe lied in my mond gegee, ’n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.

Afrikaanse Ou Vertaling

Mark 16:17

17 En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek,

Afrikaanse Ou Vertaling

Revelation 14:3

3 En hulle het ’n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderdvier-en-veertigduisend wat van die aarde vrygekoop is.

Afrikaanse Ou Vertaling