Psalm 70:6

6 Maar ek is ellendig en behoeftig: o God, kom tog gou na my! U is my hulp en my redder; HERE, vertoef tog nie!

Afrikaanse Ou Vertaling

Hebrews 4:13

13 En daar is geen skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wie ons te doen het.

Afrikaanse Ou Vertaling