Romans 10:8
8 Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart. Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig:
Afrikaanse Ou Vertaling
Colossians 3:10
10 en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper,
Afrikaanse Ou Vertaling
Romans 3:23
23 want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,
Afrikaanse Ou Vertaling