Isaiah 42:8

8 EK is die HERE, dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee, of ook my lof aan die gesnede beelde nie.

Afrikaanse Ou Vertaling

Isaiah 48:11

11 Om My ontwil, om My ontwil sal Ek dit doen - want ag, hoe is my Naam ontheilig! - en Ek sal my eer aan geen ander gee nie.

Afrikaanse Ou Vertaling